Rufus Sewell

Rufus Sewell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 Oktober 1967 (1967-10-29)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rufus Sewell (gebore 29 Oktober 1967) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dark City (1998), A Knight's Tale (2001), Tristan + Isolde (2006), en The Illusionist (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy